Welcome To Odensia

Voorwoord

Odensia Primêre Skool is ‘n parralel medium skool wat wat die beste moontlike onderig bied vir ons leerders van Gr R tot Gr 7. My visie is dat elke leerder van Odensia Primêre skool, skoolgaan moet ervaar as ‘n onvergeetlike reis na die Hoërskool. Die belangrikste aspek is natuurlik die akademie, saam met dit, moet die leerders die wereld en die lewe sien en ervaar. Daarom doen ons moeite om ons leerders daardie ervaring te gee. Skoolgaan by Odensia is ‘n lewensreis propvol ervaring om die leerders te ontwikkel. 

Dit loop hand aan hand met die skool se leuse “CONSTRUAMUS” wat “ONS BOU” beteken!

My vision is that each learner of Odensia Primary School will have an unforgettable journey to high school. The academic will always be the most important aspect, but the learners have to see the world and experience life. Therefore we creative enough opportunities. It walks hand in hand with our credo “CONSTUAMUS” which means “WE BUILD”!

 

Personeel
Akademiese Personeel
Bestuurspan  
1 P. Odendaal Skoolhoof
2 R. Boshoff Departementshoof - Intermediere & Seniorfase
3 F.E. Kruger Departementshoof - Intermediere & Seniorfase
4 S. Odendaal Afdelingshoof - Grondslagfase
Intermediare-& Seniorfase Personeel (Gr 4-7)  
5 E. Van Der Berg Senior Onderwyser
6 E. Van Zyl Onderwyser
7 A. Maree Onderwyser
8 A. Fourie Onderwyser
9 E. Odendaal Onderwyser
10 J. Swart Onderwyser
11 M. Robbertse Onderwyser
12 F. Oosthuizen Onderwyser
Grondslagfase Personeel (G R-3)  
13 E. Kruger Onderwyser
14 L. Ferreira Onderwyser
15 R. Erasmus Onderwyser
16 I. Fourie Onderwyser
17 T. Kruger Onderwyser
18 N. Swanepoel Onderwyser (Gr 1-3 Sotho + LO + Eng HL 5E)
19 R. Heiberg Onderwyser
20 L. Venter Onderwyser
Remedierende Onderwys (Gr 1-7)  
21 S. Lochner Onderwyser
Ondersteunende Akademiese Personeel
Technokids  
22 J. Erasmus Fasiliteerder
Lees & Leersentrum  
23   Fasiliteerder
Assistente - Intermediere & Seniorfase  
24 S. Pelser Onderwyserassistent (Gr 4-7)
25 T. Du Plessis Onderwyserassistent (Gr 4-7)
Assistente - Grondslagfase  
26 A. Kotze Onderwyerassistent (Gr 1)
27 C. Marks Onderwyerassistent (Gr 1)
28 B. Faassen Onderwyerassistent (Gr 2)
29 B. Rademeyer Onderwyerassistent (Gr 2)
30 C. De Wet Onderwyerassistent (Gr 3)
31 A. Oberholzer Onderwyerassistent (Gr 3)